22 Comments
User's avatar
Jannet's avatar

Baie dankie Laurika. Kan nie wag nie!!!!!!!

Expand full comment
Dewalene's avatar

Ag dit gaan heerlik wees. Dankie dat jy jou stem en lewe met ons as aanhangers deel

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Ek doen dit graag Dewalene. Ek sou nie 'n loopbaan kon gehad het sonder julle wonderlike mense nie

Expand full comment
Dirk Classen's avatar

Dankie Laurika Windhoek groete xx

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Baie dankie Dirk - ook van my

Expand full comment
Pierre F. Botha's avatar

Dit klink baie opwindend!

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Ek is bly jy sien uit Pierre. Baie dankie vir wat jy vir my beteken.

Expand full comment
Debbie Bester's avatar

Ek sien uit na hierdie journey saam met jou! Jou Lirieke raak my so diep en het soveel betekenis vir my in my lewe. Jy is my ultimate sanger en hoe ouer ek word hoe meer waardeer ek elke lied. Ek hoop jy gaan eendag weer ‘n show hou, want dit is nog op my bucket list.

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Dankie hiervoor Debbie. Ek hoop my Substack inskrywings sal waarde toevoeg vir jou. Dis 'n kompliment om te hoor dat jy nog steeds na my liedjies luister en dat jy nie al lankal moeg is daarvoor nie! Liefdegroete - Laurika

Expand full comment
Amalia's avatar

Wonderlik! Kan nie wag nie

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Ek ook nie Amalia.

Expand full comment
Amalia's avatar

Dis nou 'n kosbare stukkie onthou. Dankie dat jy dit met my deel. Hoop ons kan eendag in persoon ontmoet dat ek die beeld van huilende snik Amalia kan verander in vriendelike vrolikheid. Xx

Expand full comment
Jannet's avatar

Kan nie wag nie, klink opwindend. Baie dankie Laurika!!!! 😘

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Dankie Jannet - ek ook nie!

Expand full comment
Michelle van straten's avatar

Jy is my ikon.jy is n pragtige mens.so trots op jou

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Baie dankie Michelle - ek sien so uit na hierdie nuwe avontuur!

Expand full comment
Amanda's avatar

Iets nuut van jou voel áltyd soos Oukersaand in my kinderdae! Superopgewonde!

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Dankie Amanda - só lief van jou om so te sê.

Expand full comment
Carel du Toit's avatar

Laurika, dis lekker om by hierdie platform van jou aan te sluit! Jy wás en ís nog altyd net klas, klas, klas! Mag hierdie platform vir jou nog méér geleentheid bied om jou unieke en hoogs professionele loopbaan met jou aanhangers te deel. Baie groete uit 'n amper-herfs Kanada, Carel

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Baie dankie vir jou reaksie Carel. Dis alles nog baie nuut - maar ek het baie idees wat ek tot uitvoer wil bring - en baie dankie vir die waarderende aanmoediging. Ek wéét dat hierdie platform vir my baie uitdrukkingsruimte gaan bied. Baie groete ook van my aan jou in die verre land.

Expand full comment
Louki's avatar

Ek is baie bly om deel hiervan te wees.

Expand full comment
Laurika Rauch's avatar

Baie dankie Louki - ek hoop dat dit vir jou lekker gaan wees. Ek gaan my bes probeer!

Expand full comment