12 Comments

Laurika jy is 'n superster. Dankie vir jou mooi musiek.

Expand full comment
author

Dankie Andries. Hoe lief.

Expand full comment

Ek wens ek het my aha oomblik besef toe oorle Christa Steyn aangebied het om my te leer toonset.

Ek hang aan jou lippe.

Expand full comment
author

Dankie hiervoor Christo - en vir jou waardering. Ja, 'n mens kan nie altyd op die oomblik weet watter ervarings - selfs díe wat jy verbeur het - n latere impak op jou lewe gaan he nie. Maar so leer n mens - dis maar deel van die lewe, ne?

Expand full comment
Feb 14, 2023·edited Feb 14, 2023Liked by Laurika Rauch

Laurika wonderlike lewensverhaal. So baie mense het een, maar vertel hom nie? My liefde vir jou musiek bring my altyd terug na my eie leuse: “die lewe gaan oor mense en nie dinge nie”. Jou musiek deel so maklik en mens kan net sit en luister saam net jou lewensmaat en dan “gesels” julle heerlik. Jy trap sulke diep spore dat jou knieë nie eers wys nie.

Expand full comment
author

Aaah dankie Abrie - sulke liewe woorde.

Expand full comment
Feb 15, 2023Liked by Laurika Rauch

Ek kan net getuig van n A-HA oomblik. Wanneer ek musiek VOEL en ERVAAR deur my are, in my gees. Niks ingeoefen nie, niks gememoriseer nie, maar daai REG VOEL. Dis wanneer musiek en n lied met my praat. En die meeste van jou musiek wat met my siel praat en wat ek met oorgawe kan vertolk. En jy is absoluut die toonbeeld van VOEL musiek. Jou fantastiese stories, jou fantastiese liedjies en musiek. Tydloos.....Jy inspireer my nog daagliks, van klein dogtertjie af. Ek kan nie genoeg van jou stories en musiek kry nie. Absoluut n Suid Afrikaanse legende en iemand na wie ek opkyk al my jare. Dankie vir JOU menswees, JOU A-HA oomblikke wat jy met ons deel, JOU musiek en stories.

Expand full comment
author

Dankie Elize dat jy die tyd geneem het om so waarderend vir my te skryf. Dit beteken vir my erg baie. Ek sal nog stories deel vorentoe - daar is veel om te onthou. Liefde Laurika

Expand full comment
Feb 16, 2023Liked by Laurika Rauch

I have been singing Donker Man to myself on and off for the last couple of days... as a 50something year old art teacher, living in a tiny village in England, your music connects me directly to my youth. Every now and then the synapses of my brain fire in such a way that your music visits me and stays for a few days... I play old CDs in my classroom and my students are bemused and intrigued. But mostly - I just hum to myself. (I’m another who was advised to just mime because I could not sing... my public voice never recovered from that blow, but in the car or when I’m properly alone - well, that’s a different thing.) And now I’ve stumbled across this platform, purely by chance and I want to reach out and thank you for your music, which spoke to me as a young woman and speaks to me still. Laurika may never read this - who knows... but I am sending positive, grateful energy to you anyway, in the hope that it reaches you. Baie dankie vir elke woord en elke lied!

Expand full comment
Feb 16, 2023Liked by Laurika Rauch

Laurika,

Baie dankie vir die pragtige stuk wat jy met ons gedeel het in hierdie plasing! Ja, as Joyce Cooper destyds geweet het hoe haar advies op daardie dag die gang van Afrikaanse musiek vir geslagte sou beïnvloed deur jou latere musiek ('n ware volkskat)!

Ek sien met afwagting uit na jou volgende skrywe!

Carel

Expand full comment
author

Oh, my word, Loren! I have read - and reread - your post. Thank you for sharing these marvellous memories and associations with my music. Furthermore, thank you for taking the time to write this response - even though you were not sure whether I would see it. Your appreciation means a great deal to me. Baie dankie.

Expand full comment
author

Carel - Ek is so bly jy het die stuk geniet. Dis vir my lekker om uiteindelik die tyd te hê om 'n bietjie bestekopname te doen en van my herinneringe te deel. Dankie dat jy uitsien na 'n volgende skrywe - dit spoor my aan, en ek sal binnekort weer 'n plasing doen. Wonderlike leermeesters soos Joyce Cooper het my deur my lewe gelei - ek kan elkeen by name noem. Viva! goeie onderwysers, né?

Expand full comment